Feta, lemoen en vinkelslaai

2020-10-01T13:34:36+02:00Donderdag, 1 Oktober 2020|Slaai|Tags: , |

Ek sien op die weer die res van die land dra reeds rok, maar hier in die Kaap is winter nog nie met ons klaar nie. Nie dat ek kla nie, ons het al die reën nodig wat ons kan kry. Maar ai, ek’s so lus vir sandale. Ek gee die ding nog twee weke kans en dan brand [...]

Tunaslaai met Franse flair

2020-09-30T08:18:47+02:00Vrydag, 23 November 2018|Slaai, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer|Tags: , , , |

Somer is hier in al sy glorie en in my boek beteken dit slaai – by die tonne. Nie ‘boring’ slaai nie verstaan, iets wat interessant genoeg is vir my om dit te wíl eet. Iets soos hierdie tunaslaai. Geblikte tuna kan maklik ’n lelike ding wees. Die fyn een in water is my dood. Maar groot tunastukke in olie [...]

Provensaalse tamatieslaai

2020-09-30T08:19:03+02:00Woensdag, 28 September 2016|Slaai|Tags: , |

Hierdie Provensaalse tamatieslaai is nie ’n regte, egte Provensaalse dis nie. Nie op die manier wat pissaladière, aïoli en ratatouille is nie. Maar vir my is dit die wese van die suide van Frankryk. Ryprooi tamaties gepak met sonskyn, vet roos-knoffelbolle, ansjovis in olyfolie... Dit laat my dink aan laventelpers velde in die verte, sonbesie sang op die middaguur en ’n [...]

Bruin rys slaai met ment, feta en beet

2020-09-30T08:19:08+02:00Donderdag, 28 Julie 2016|Slaai|Tags: , , |

Pienk krullers onder elke bed. Wit, wollerige pyp-skoonmakers in elke hoek. Tafeltennis balle onder elke bank… Dis hoe dit gaan as jy ’n katkind het want speel moet hulle. Die vloere’s hout, die lawaai indrukwekkend, die opgewondenheid buitensporig. Ek verstaan sulke baldadigheid. Ek voel ook so. Natuurlik nie oor krullers nie, dit sal weird wees. Oor kos. Gee my bestanddele om [...]

Rooikool-en-appelslaai met warm esdoring-vinaigrette

2020-09-30T08:19:09+02:00Donderdag, 7 Julie 2016|Slaai|Tags: |

Iets is nie noodwendig ’n wonderlike idee net omdat baie mense dit doen nie. Vat ‘tanning’. Ja ek gebruik die Engels, want as tiener was ’n tên opsluit wat ek wou hê. Ek en my pêlle het ons dik gesmeer van die Johnson’s baba olie. Dít of olyfolie. En dan het ons vir ure kaal en bleek-pienkwit in die genadelose [...]

Geroosterde nektarien en dukkah-bokmelkkaas slaai

2020-09-30T08:19:20+02:00Donderdag, 14 Januarie 2016|Slaai|Tags: , , |

Week twee van geen stysel en dit gaan sommer baie goed. Ek's mal daaroor. Miskien omdat ek my in die laaste sewe dae vergryp het aan soesjie (erm, rys), ’n vark-en-vinkel burger (erm, brood), en ’n parmantige klein kreefpasta wat ek opgetower het met die laaste van my super geheime kreef ‘stash’ in die agterste hoek van my derde vrieskaslaai. [...]

Comments Off on Geroosterde nektarien en dukkah-bokmelkkaas slaai
Go to Top