rokerige spek en ertjiesop

2020-09-30T08:20:27+02:00Maandag, 19 Augustus 2013|Sop, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer|Tags: , |

Merlot of ek? As dit kom by wie die Kaapse winter die meeste haat, is daar stewige kompetisie tussen die twee van ons. Maar aangesien sy buite in die reën haar ‘ding’ moet loop doen, is Merlot seker die wenner. (Nogal verbasend hoe vinnig ‘n kat kan wees as sy moet.) Sy soek haar troos in my arms. Ek [...]

boerejongens kaastert

2020-09-30T08:20:27+02:00Vrydag, 16 Augustus 2013|Bak, Lekkerbek|Tags: , |

Tert klink so... wel, terterig. Soos alle Afrikaanse woorde, is dit ’n wonderlike woord, maar ek sou nou nie juis sê dis ons elegantste woord nie. Sê dit in Frans – ‘tarte’ – en dit val op die oor soos ‘n klinkende silwer klokkie. Die Franse het ’n ‘tarte au fromage blanc’ – ’n gesofistikeerde nommertjie gemaak van ’n [...]

geroosterde soetrissie antipasto

2020-09-30T08:20:27+02:00Vrydag, 16 Augustus 2013|Knagerig|Tags: |

Sit ‘n spul vrouens om ‘n tafel en jy weet – almal gaan ‘n proetjie vat aan wat op jou bord is. Dis ‘n ding wat geen man ooit sal verstaan nie. Dis seker oor hierdie almal-se-kos-proe ding van ‘n vrou dat ek so mal is oor die antipasto en tapas manier van eet. Gryp ‘n groot bord. Tuimel [...]

aarbeie met ‘n warm gemmerkrummel kombers

2020-09-30T08:20:28+02:00Vrydag, 16 Augustus 2013|Lekkerbek|Tags: |

Ek het ‘n hengse ding oor seisoenaal eet. Die hele groei wat jy weet/ gee om vir die wêreld/ omhels hasies storie werk nogal vir my. Maar jene, hier twee derdes deur die winter, kan ek nie meer met al die appels en pere nie. As ek dan aarbeie op die rak sien en die prys is nie te [...]

‘n bros broodjie met tamatie

2020-09-30T08:20:28+02:00Donderdag, 8 Augustus 2013|Knagerig|Tags: , |

Tamatie is vir my soos hoender - nie naastenby so goed soos wat ek dit uit my kinderdae op my ouma se plaas onthou nie. Om vandag se supermark poginkies as bleeksiel te beskryf, is nogal beleefd. Italië, nou dáár weet hulle nog hoe ‘n tamatie moet proe. Bloedrooi en sappig, ‘n bietjie sout is al wat hy vra. [...]

Go to Top