Plekke en dinge2020-09-30T08:18:34+02:00

Wenners – Shiraz SA 2020

Dinsdag, 4 Augustus 2020|Wynproe|

Daar was geproe vir dae (ongelukkig nie deur my nie) en hier is hulle uiteindelik – vanjaar se wenners van die Shiraz SA uitdaging! Die seremonie laas Donderdag was natuurlik vir eerste keer virtueel oor dit nie anders kon nie. Maar die mense van Shiraz SA het steeds probeer om 'n effe van 'n okkasie daarvan te maak. Loer hier na [...]

Ses prettige borrelkeuses vir jou valentyn

Donderdag, 13 Februarie 2020|Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Wynproe|

Pienk en borrelende drinkgoed is altyd ’n gawe idee in my boek. Maar as jy een van daais is wat ’n verskoning nodig het om ’n prop te laat skiet, is môre jou dag. Hier is ses prettige, borrelende pienk keuses vir jou Valentyn. Jou sakpas keuse: Robertson se Brut Rosé. Altyd voor in die [...]

Robertson se nuwe nie-alkoholiese droë vonkelwyn!

Vrydag, 24 Januarie 2020|Wynproe|

Aandete sonder wyn is soos kos sonder sout, ’n onding in my lewe. Maar my ma het nie dom kinders gehad nie, dus dink ek af en toe aan die bloeddruk en die lewer – snaaks genoeg meer dikwels soos die jare aanstap. Maar laat ons nou nie lelike goed soos ouderdom praat nie. Die vinnigste groeiende kategorie in die [...]

Piekenierskloof se Ou Wingerd-wyne

Dinsdag, 29 Oktober 2019|Wynproe|

So paar weke terug, op ’n sonnige lentedag, kry my oggendroetine effe meer aandag as gewoonlik. Ek trek ’n vrolike rok aan, en krap rond in my gehawende grimeersakkie. Ek moet dit seker nie so prontuit erken nie, maar met die dat ek meestal van die huis af werk, lyk ek meeste dae asof iemand my agterstevoor deur ’n bos [...]

Groot Phesantekraal Wyne, Durbanville

Donderdag, 5 September 2019|Restaurante, Wynproe|

Met honderde wynplase so te sê op ons voorstoepe is Kaapse mense bederf verby. Ek voel half sleg dat een van die naastes aan my, die Durbanville wynstreek, so vreeslik agterspeen suig. Dis slegs 20km van die stad af en dis ’n streek wat uitsonderlike wyne maak, soos ek laasweek weereens besef het toe die mense van Groot Phesantekraal my [...]

Van Loveren Almost Zero rosé and red

Vrydag, 2 Augustus 2019|Wynproe|

I’m a fan. That’s it. Just three words are needed to sum up how I feel about Van Loveren’s Almost Zero range. Well, maybe I’ll add the adjective ‘huge’ into that sentence. Following on from their release last year of Wonderful White – a white ‘wine’ with pretty much no alcohol (as in less than 0,4%) – Van Loveren recently [...]

Go to Top