Plekke en dinge2020-09-30T08:18:34+02:00

‘n Besoek aan Elgin Vintners

Donderdag, 3 Desember 2020|Wynproe|

Vat die pad Kaapstad uit op die N2 en binne ’n uur of wat is jy by die voet van Sir Lowry’s Pas. Dan klim jy binne minute amper ’n halwe kilometer en wat voor jou ontvou as jy eers bo is, is ’n hele ander wêreld. Welkom in die Overberg. Elgin is appel en peer wêreld, maar dis ook [...]

Daar’s ’n Four Cousins vir elke geleentheid

Woensdag, 4 November 2020|Wynproe|

Sê ‘Four Cousins’ en bekostigbare, goeie-tye, elke-dag wyn is waaraan ons dink. Wat baie waarskynlik nié weet nie, is dat Four Cousins deel van die Van Loveren stal is, en dat dit die geesteskind van vier ware-lewe neefs is! Van Loveren, in die mooi Robertson vallei, is sedert 1937 in the Retief familie. Die eerste geslag Retiefs het gefokus [...]

New non-alcoholic wines for summer 2020!

Maandag, 2 November 2020|Wynproe|

The non-alcoholic wine trend is seriously on the up and up. Now I do love my wine, but there is very definitely a space in my wine rack for low alcohol or no-alcohol wines. So I’m delighted that there are some new kids on the block for summer 2020. PIEKENIERSKLOOF WINE COMPANY – SIX [...]

Wenners – Shiraz SA 2020

Dinsdag, 4 Augustus 2020|Wynproe|

Daar was geproe vir dae (ongelukkig nie deur my nie) en hier is hulle uiteindelik – vanjaar se wenners van die Shiraz SA uitdaging! Die seremonie laas Donderdag was natuurlik vir eerste keer virtueel oor dit nie anders kon nie. Maar die mense van Shiraz SA het steeds probeer om 'n effe van 'n okkasie daarvan te maak. Loer hier na [...]

Robertson se nuwe nie-alkoholiese droë vonkelwyn!

Vrydag, 24 Januarie 2020|Wynproe|

Aandete sonder wyn is soos kos sonder sout, ’n onding in my lewe. Maar my ma het nie dom kinders gehad nie, dus dink ek af en toe aan die bloeddruk en die lewer – snaaks genoeg meer dikwels soos die jare aanstap. Maar laat ons nou nie lelike goed soos ouderdom praat nie. Die vinnigste groeiende kategorie in die [...]

Go to Top