aarbeie met ‘n warm gemmerkrummel kombers

2020-09-30T08:20:28+02:00Vrydag, 16 Augustus 2013|Lekkerbek, Ongekategoriseer|Tags: |

Ek het ‘n hengse ding oor seisoenaal eet. Die hele groei wat jy weet/ gee om vir die wêreld/ omhels hasies storie werk nogal vir my. Maar jene, hier twee derdes deur die winter, kan ek nie meer met al die appels en pere nie. As ek dan aarbeie op die rak sien en die prys is nie te [...]