Drie boon slaai

2020-09-30T08:19:53+02:00Vrydag, 9 Januarie 2015|Slaai, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer|Tags: , |

Drie boon slaai. Ek hou sommer baie daarvan. Die een in die Werda plastiekpakkie binne die kartonboksie is sommer heel gaaf. Ek koop en gebruik dit. Op safari. In Botswana. As die naaste groentewinkel 12-ure-se-sloeg-deur-die dik-sand-van-Chobe ver is. By die huis voel ek half sleg oor sulke luiheid en maak maar my eie. Tradisionele drie boon slaai is natuurlik nie [...]

Rokerige bone

2020-09-30T08:20:20+02:00Vrydag, 24 Januarie 2014|Aandete|Tags: , , |

Partykeer gee die lewe mens ’n klap of twee. Dissie lekker nie, maar dis onvermydelik. Met sulke tye soek ek trooskos. Ek sluit die voordeur agter my toe, trek my verflenterde sweetpakbroek aan en vaar die kombuis in. Bone op roosterbrood is ’n gunsteling as ek bietjie broos voel. Maar nie daai lelike tamatiegemors wat jy in ’n blik koop [...]

‘n vrolike, fraai lenteslaai

2020-09-30T08:20:25+02:00Vrydag, 13 September 2013|Slaai|Tags: , |

Enigiemand met ‘n kat weet – dáársie so ding soos laat slaap nie. Nie eens naweke nie. Maak nie saak hoe laat ek die Vrydagaand gekuier het of hoe oes ek voel nie, Merlot het geen genade nie. Op ‘n Saterdagoggend begin sy my klokslag sesuur karnuffel. Uitgaan. Speel. Drukkies. Kos. Sy soek dit in daai orde en sy vattie [...]

Go to Top