Franse roosterbrood met Nutella

2020-09-30T14:35:12+02:00Vrydag, 24 Julie 2020|Lekkerbek, Ontbyt|Tags: , |

Franse roosterbrood was ’n kindertyd gunsteling vir ontbyt, waarskynlik omdat dit omtrent die enigste ding was wat ek as 5-jarige kon kook. Dit was so basies as kan kom, net eier geklits met bietjie melk en gewone sagte wit goewerment brood. All Gold se tamatiesous daarby was natuurlik ’n móét. All Gold is steeds die enigste tamatiesous waaraan ek mond [...]

Melktert macarons

2020-09-30T08:18:48+02:00Dinsdag, 28 Augustus 2018|Bak, Lekkerbek, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer|Tags: |

Melktert macarons. Ja, jy’t reg gelees, as dit nog nie ’n ding is nie, máák ek dit nou een. Vir vroulik-fyne elegante soet happies is daar min dinge wat vir ’n macaron ore aansit. Miskien Madeleines. Maar dié verorber ek met ’n koppie koffie of tee. Macarons is twee trappies hoër op die leer in my boek want ek dink [...]

Suurlemoen-skuimpie roomystert

2020-09-30T08:18:50+02:00Dinsdag, 27 Maart 2018|Lekkerbek|Tags: , |

Ek’s mal daaroor as lesers vir my skryf en vra vir raad of vir ’n spesifieke resep. Enigste probleem met die resep versoeke is dat ek nie noodwendig blitsvinnig by alles kan uitkom nie. Maar absoluut niks word vergeet nie. As jy die moeite gedoen het om te skryf, doen ék die moeite om dit te onthou. Ek pop alles [...]

Outydse sagopoeding

2020-09-30T08:18:55+02:00Donderdag, 3 Augustus 2017|Lekkerbek|Tags: , |

Ek’s altyd bitter beïndruk as ek ’n vierjarige kleinding teëkom wat kan lees. En deesdae kan hulle almal. Want sien my ma het nie met die alfabet gebodder nie. Die lees het sy vir die Graad-1 juffrou gelos. Maar ma het nie teruggestaan met my dogtertjie opvoeding nie. Nee-a, sy’t haar bes probeer om die vierjarige ekke te leer hekel. [...]

Mosterd, die outydse ouma manier

2020-09-30T08:19:02+02:00Dinsdag, 11 Oktober 2016|Basiese resepte, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer|Tags: , |

Ek’s ’n bok vir mosterd. Maak my yskas oop en jy sal ten minste vyf soorte sien. Goeie ou sterk Engelse mosterd, korrelmosterd (wonderlik vir slaaisouse), Dijon (wonderlik vir als) en gourmet nommertjies met eksotiese bestanddele soos truffels en Chablis. Gesofistikeerd verby. Maar ek het ook die ander soort in my koelkas, die een wat ek self maak, soos ouma [...]

Go to Top