Oosterse hoender vlerkies

2020-09-30T08:20:17+02:00Donderdag, 13 Maart 2014|Knagerig, Ongekategoriseer|Tags: |

Die vrinlike mense van SABC3 se Expresso oggendprogram bel my so paar dae terug. Het ek lus om weer saam met hulle te kom kook? Ek glo mens moet nooit ’n kans om ’n gek van jouself op nasionale TV te maak mis nie, so my antwoord was uiteraard ‘ja’. Die tema was kook met vrugtesap. En ek moes suiker [...]