Rooiwyn pere met koffie-sjokolade sous, kits amandelroomys en amandel ‘brittle’

Woensdag, 1 April 2015|Lekkerbek|Tags: , , , |

Ek’t eintlik bedoel om iets heel anders vir hierdie week te doen. Iets wat daai goedkoop stroke Paaseiers met die malva binne sou behels. Iets haas-parmantig met my tong stewig in die kies.

Maar toe kry ek ’n e-pos van die mense by Fairtrade – ’n uitnodiging om deel te neem aan hulle ‘Fairtrade Fortnight Foodie Challenge’ wat […]

Affogato roomyskoekies

Donderdag, 18 Desember 2014|Lekkerbek|Tags: , , |

Affogato. Dissie ’n vloekwoord (soos in, ‘ag affogato jou ook man’) nie. Nee, dis Italiaans vir ‘verdrink’ en verwys na een van die heerlikste 2-minuut poedings wat jy kan kry. Dis net vanielje-roomys ‘verdrink’ in sterk, warm espresso-koffie. Sommige mense gooi bietjie haselneut-likeur soos Frangelico ook by. En hoekom dan nou nie. So eenvoudig, maar tog te lekker.

Onlangs sit […]