kortrib en rooiwyn bredie

2020-09-30T08:20:26+02:00Vrydag, 23 Augustus 2013|Aandete, Ongekategoriseer|Tags: , , |

Kyk, ek is lief vir bees, sommer die hele dier. Maar daar is ’n paar dele wat my tone laat krul van die lekker. Beesstert is een. Die ander een is kortrib (shortrib). Hierdie is nie ’n by-die-huis-sesuur, eet-halfsewe nommer nie. Soos beesstert, het hy ’n paar ure in die oond nodig. Ek maak hom op lui Saterdagmiddae as die [...]