Affogato roomyskoekies

2020-09-30T08:19:54+02:00Donderdag, 18 Desember 2014|Lekkerbek, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer|Tags: , , |

Affogato. Dissie ’n vloekwoord (soos in, ‘ag affogato jou ook man’) nie. Nee, dis Italiaans vir ‘verdrink’ en verwys na een van die heerlikste 2-minuut poedings wat jy kan kry. Dis net vanielje-roomys ‘verdrink’ in sterk, warm espresso-koffie. Sommige mense gooi bietjie haselneut-likeur soos Frangelico ook by. En hoekom dan nou nie. So eenvoudig, maar tog te lekker. Onlangs sit [...]

Roomys-en-sjokolade roos happies

2020-09-30T08:19:55+02:00Dinsdag, 2 Desember 2014|Lekkerbek|Tags: , |

Anders as meeste mense gee ek nie juis om vir toustaan in supermarkte nie. Want sien so met die staan kry ek dikwels idees. Soos die ander dag in Woolies, toe ek ‘Turkish Delight’ in sjokolade gewaar. Ek’s nie veel van ’n Turkish Delight aanhanger nie want ek háát enigiets jellierig. (Jy kan dink wat ’n marteling bazaar-poeding vir my [...]

Cadbury sjokolade-mousse

2020-09-30T08:20:06+02:00Donderdag, 14 Augustus 2014|Lekkerbek|Tags: , |

Babas, kleuters, peuters… en honne. Kyk ek begryp eenvoudig nie hoekom adverteerders so mal daaroor is om hulle te gebruik om goed te smous nie. Moenie my verkeerd verstaan nie, dis nie dat ek nie van babas hou nie. Ek’s nie juis handig met hulle nie en bang ek laat hulle val, so ek skram weg as iemand net-net lyk [...]

Peer-en-sjokolade tertjies

2020-09-30T08:20:11+02:00Woensdag, 11 Junie 2014|Bak, Lekkerbek|Tags: , , |

Die ding met baie tyd in die kombuis spandeer, is dat dit nogal alleen kan raak. Merlot is ’n verbale kat weliswaar, maar aangesien ek nie ‘kat’ praat nie, kan en nou nie juis sê ek vind haar konstante geselsery boeiend nie. So toe Nina Timm van My Easy Cooking my uitnooi om saam met haar te kom kook was [...]

Lemoen Warm Sjokolade

2020-09-30T08:20:14+02:00Donderdag, 8 Mei 2014|Lekkerbek|Tags: |

Wintertyd is gevaartyd. Grommerig. Dís hoe ek hier van middel Mei af voel. Vir bedruktheid is daar net een genade, ek kook. Bredies, pasteie en terte.  Gestoomde poedings, koekies en konfyte. En as mens kook, moet jy eet. Vier maande later is daar 2-3kg meer van my en dis 'n gespook om in my fraaie lente rokke te kom. Hierdie [...]

Sjokolade mousse paaseiers

2020-09-30T08:20:15+02:00Woensdag, 16 April 2014|Lekkerbek|Tags: |

"How did it get so late so soon? It’s night before it’s afternoon. December is here before it’s June. My goodness how the time has flown. How did it get so late so soon?" ~ Dr. Seuss En dít, mense, is presies hoe ek voel. Ek sit gisteraand en tob oor ’n lekker sop vir hierdie week se resep. Toe [...]

Go to Top