Pappardelle met lam en suurlemoen

2020-09-30T08:20:22+02:00Vrydag, 22 November 2013|Aandete, Ongekategoriseer, Ongekategoriseer|Tags: , , , |

Ek’s een van daai mense wat vreeslik ‘surf’ as ek voor ’n TV sit. Om twee kanale tegelyk te kyk, is vir my niks vreemds nie. Ek’s seker dis ’n uiters irriterende gewoonte. Gelukkig gee Merlot nie om nie. Solank sy op my skoot kan sit, kan ek maar lustig knoppies druk. Met dié rondspring, kom ek onlangs af [...]

skaapboud op die braai

2020-09-30T08:20:25+02:00Donderdag, 19 September 2013|Aandete|Tags: , |

Kyk, ek’s so mal soos die res van die land oor boerewors op ’n braai. En ’n sappige lamtjop, waarvan die vet só op die kole drup dat mens mekaar beswaarlik deur al die rook kan sien, maak my knieë lam. Maar Nasionale Braaidag is ’n okkasie. Om wors en ’n tjop op die kole te gooi op dié dag [...]

Go to Top