Muratie wynplaas, Stellenbosch
In die Knorhoekvallei aan die voet van die Simonsberg, net 10km buite Stellenbosch, lê Muratie, ’n wynplaas met ’n wonderlike geskiedenis. Die storie van Muratie is ’n liefdesverhaal. ’n Verhaal wat ’n lang pad kom – al die pad van 1685 af toe die destydse goewerneur van die Kaap van Goeie Hoop, Simon van der Stel, ’n lap grond [...]