Pissaladière (Provensaalse uietert)
Ek bewonder mense wat weet presies wáár hulle oor vyf jaar gaan wees en hóé hulle lewens gaan lyk. Ons is nie almal so nie. Party van ons is soos agt maande-oue Labrador hondjies – ons leef in die oomblik. Ek’s een van daais. Langtermyn beplanning geval my nie en ’n ‘bucket list’ die het ek nie. Dis nou te [...]