Hoender met suurlemoen en kappertjie (pollo al limone)
Dis was nie maklik nie, maar iemand moes dit doen – dis nou die laaste krummel Kerskoek en koekstruif ‘polish’. Met die dat ek vreeslik omgee vir ander se gesondheid, steek ek toe maar my hand op. En met die dat ek nie dinge half doen nie, is die skade aansienlik. Hoe groot wil ek liefs nie weet nie, dit [...]