Bees-en-boon bredie met rooiwyn

2022-08-18T12:00:30+02:00Donderdag, 19 Maart 2015| Aandete|Tags: , , , |

Katte is eienaardige wesens. As dit kom by selfbehep is hulle wêreldkampioene. Ek ken heelwat sulke mense ook, dissie mooi nie. Maar in katte vind ek dit nie net aanvaarbaar nie, ek dink dis half oulik. As my vier-voet kind my dus nie meer nie koue skouer gee nie maar kom snuffel vir drukkies in die vroeë oggendure, verstaan ek [...]

Een-dis herfsgroente-en-wors oondgebak

2022-08-18T12:00:43+02:00Donderdag, 12 Maart 2015| Aandete|Tags: , , |

Ons het miskien laas week die warmste dag in ’n honderd jaar hier in die Kaap gehad, maar somer is definitief oppad uit. Die oggende hier begin nou ’n vars byt kry, wat my laat snuffel vir ’n ‘jersey’. Ek het hoeka my oog op warm trooskos – osstert, melkkos, souskluitjies, pastei… Daar is darem iets om te sê vir [...]

carbonara met pancetta en mascarpone

2022-08-19T17:28:40+02:00Vrydag, 6 Maart 2015| Aandete|Tags: , , |

Met die dat die hele wêreld ‘bant’ of ‘paleo’ dat die biesies bewe wonder ek, ‘carbo load’ langafstand-atlete enigsins nog? Kyk, ek het al meer as my ‘share’ 100km+ fietsritte gedoen. En ek kan jou nou sê, die ENIGSTE REDE waarom ek my in een van daai stywe gestopte fietsbroekies sal inwurm en vir 4-5 ure in die tande van [...]

Kortpad outydse hoenderpastei

2022-08-18T12:01:11+02:00Woensdag, 18 Februarie 2015| Aandete|Tags: , , |

Mollig. Tog so oulike woord. Dit dartel op die tong soos fraai, vinkel en feëtjie. In realiteit is dit natuurlik minder oulik. My ouma was geneig tot molligheid. Blykbaar het ek haar gene. As ek ’n ding in my mond sit, moet dit dus die kalorieë werd wees. Ouma se kos was elke kalorie dubbel, nee wat, sommer trippel werd. [...]

Marokkaanse lam met framboos-ment sous

2022-08-18T12:01:18+02:00Dinsdag, 10 Februarie 2015| Aandete|Tags: |

Drentel ’n pop in ’n skoen- of klerewinkel rond vir ’n paar uur sonder om iets te koop gee niemand ’n duit om nie. Probeer dieselfde ding in ’n supermark en die sekuriteitsknape kyk jou skeef en skuif sommer vinnig nader. Blykbaar is supermark-drentel nie gewens nie. Ek’s min gepla. Ek vat my tyd en ek snuffel, ruik en lees [...]

Lam met béarnaise-sous

2022-08-19T17:21:03+02:00Vrydag, 28 November 2014| Aandete|Tags: , |

Daar’s ’n familie met die naam Aise wat ek graag vir aandete oornooi. Gesofistikeerd, elegant, klassiek en ryk – ek hou sommer baie van hulle. Ek praat natuurlik van mayonnaise, hollandaise en béarnaise. Hierdie’s vloekwoorde vir menige huiskok. Maar daar’s rêrig niks om voor bang te wees nie. Rêrig. Volg ’n paar basiese reëls en jy sal OK wees. Belowe. [...]

Go to Top