Bros schnitzel met 3-kaas fonduesous

2022-08-18T12:31:35+02:00Vrydag, 21 Junie 2019| Aandete|Tags: , |

Hoender is ’n heel gawe dier. Hoenderpastei, heel hoender op die braai, hoender in witwyn... Gee vir my en ek gee my oor aan die lekkerte. Maar ai, vir hoenderborsies het ek nie juis ooghare nie. Eerstens is daar die tekstuur – daai sappige donkerder fyn vleisies van die boud en die been, dié het bors nie. Dis bra bleeksiel [...]

Geroosterde hoender die Franse ouma manier

2022-08-18T11:34:54+02:00Maandag, 6 Mei 2019| Aandete|Tags: |

Sondagmiddag se roosterhoender – dis eenvoudig een van die beste dinge in die wêreld – mits jy dit reg doen. Kyk dis maklik om ’n hoender op te foeter, maar volg jy die reëls is dit net so maklik om dit reg te kry. Die reëls is eenvoudig, daar’s net twee: 1) Gebruik die beste, maar béste hoender waarop jy jou [...]

Varktjops met sampioene en sider-roomsous

2022-08-18T11:33:18+02:00Woensdag, 24 April 2019| Aandete|Tags: , |

Hier van laas week af het herfs sy stem lekker dik begin maak hier in die Kaap. Die oggendlug het ’n vris byt, elke drie dae hark ek ’n hele swart sak vol eiekeblare op, en Merlot bou verwoed aan haar sagte winterpels. Sy begin soos ’n een van daai duur gewkilte pofferbaadjies lyk, veral as mens haar so van [...]

Kortpad roosmaryn-pizzabrood met vye, pienkpeper-bokmelkkaas en bresaola

2022-08-18T11:42:21+02:00Vrydag, 22 Februarie 2019| Aandete, Bak, Knagerig|

My soektog na die absoluut perfekte pers vy vir ’n TV advertensie lei my laas Saterdag na die Oranjezicht Mark by Grangerbaai langs die V&A Waterfront. As jy enigsins belangstel in kos is hierdie mark ’n absolute moet, maar meer hieroor ’n volgende keer. Terug na daai perfekte vye. Ek spoor hulle op by my gunsteling vrugtestalletjie en ek’s verlig [...]

Haas met ’n witwyn en dijon roomsous & pancetta skyfies

2022-08-18T12:07:59+02:00Dinsdag, 16 Oktober 2018| Aandete|

Ek sit nou al vir ’n ruk op hierdie resep. Sedert Maart om presies te wees. Hoekom? Want dis haas mens, en haas is bra ongewoon. Nie in Italië, Frankryk of Engeland nie. Dáár waardeer hulle die vreugde wat’n haas op ’n bord jou kan bied. Maar hier is dit nie ’n ‘ding’ nie. En sê jy haas, dink meeste van ons [...]

Go to Top