Hoenderslaai met ‘n Oosterse klap
Uitdagings in die kombuis is vir my soos ’n vet biefstuk met ’n glas Cabernet – ek’s mal daaroor. Soos die keer toe ek paella in die Okavango gemaak het – alles uit blikkies. Of die keer toe ek ’n fênsie driegangmaal vir ses opgetower het, ‘puff pastry’ powwertjies en al – op die tweeplaat-stoof van ’n vyftig-jaar-oue Jurgens. Jip, [...]