Peer-en-sjokolade tertjies

2022-08-18T12:03:32+02:00Woensdag, 11 Junie 2014| Bak, Lekkerbek|Tags: , , |

Die ding met baie tyd in die kombuis spandeer, is dat dit nogal alleen kan raak. Merlot is ’n verbale kat weliswaar, maar aangesien ek nie ‘kat’ praat nie, kan en nou nie juis sê ek vind haar konstante geselsery boeiend nie. So toe Nina Timm van My Easy Cooking my uitnooi om saam met haar te kom kook was [...]

boerejongens kaastert

2022-08-18T12:07:21+02:00Vrydag, 16 Augustus 2013| Bak, Lekkerbek|Tags: , |

Tert klink so... wel, terterig. Soos alle Afrikaanse woorde, is dit ’n wonderlike woord, maar ek sou nou nie juis sê dis ons elegantste woord nie. Sê dit in Frans – ‘tarte’ – en dit val op die oor soos ‘n klinkende silwer klokkie. Die Franse het ’n ‘tarte au fromage blanc’ – ’n gesofistikeerde nommertjie gemaak van ’n [...]

Go to Top