Pinotage-en-pruim pavlova

2022-08-23T12:44:43+02:00Donderdag, 16 Maart 2017| Lekkerbek|Tags: , |

Dat die wind in die Kaap waai is ’n uitgemaakte saak. Maar mens, wat laas naweek híér aangegaan het is nie normaal nie – by tye was dit by die 100km per uur, aldus die koerant. So erg, hulle moes vir die eerste keer in sy geskiedenis die Argus stop. Ek het natuurlik donkiejare terug die fietsry in die Kaap [...]

Framboos-bazaarpoeding

2022-08-18T12:23:31+02:00Maandag, 9 Januarie 2017| Lekkerbek|Tags: |

Kerkbazaar was ’n kalender hoogtepunt toe ek kind was. Soveel om na uit te sien. Pannekoek, nuwe klere vir my fake Barbie (’n regte een was te duur), gehekelde booties vir my fake First Love pop (fake vir dieselfde rede as die Barbie), flou kerrie en rys… En dan was daar die dag se kulinêre hoogtepunt – bazaarpoeding. Dat jellie [...]

Appel malva poeding

2022-08-18T11:56:01+02:00Woensdag, 8 Junie 2016| Lekkerbek|Tags: , |

Gister se mense, plekke en dinge. Vir sommiges tower musiek goue herhinneringe op, vir ander is dit reuk. Maar vir my is dit kos. Ouma se hoenderpastei met veerligte deeg, ryk van die plaasbotter wat ek self in die yl winterson op haar agterstoep gekarring het. Poetoepap met regte egte melk, die soort in ’n groot wit emalje melkbeker met [...]

Framboos ‘fool’

2022-08-18T11:56:32+02:00Maandag, 9 Mei 2016| Lekkerbek|

’n ‘Fool’ is ’n lekker ding. Engels natuurlik. Voor ons nou nasietwis ontketen, laat ek vinnig byvoeg ‘fool’ is ’n POEDING. Die oudste verwysing daarna wat ek kon kry strek al die pad terug na die veertiende eeu. Tradisioneel was dit appelliefie puree in vla ingevou. Deesdae deug so te sê enige vrugte en word geklopte soet room gebruik in [...]

Hollandse Paasstol

2022-08-18T11:57:17+02:00Donderdag, 24 Maart 2016| Bak, Lekkerbek|

Sê ‘stollen’ en ek dink onmiddelik Kersfees en Duits. Die Hollanders het egter ook ’n sterk stollen (of soos hulle sê ‘stol’) tradisie, beide oor Kersfees en Paasfees. Vir my was stollen vir jare soortgelyk aan ’n opstoot bra of die prewelings van politici net voor verkiesings – propvol leë beloftes. ’n Onlangse opdrag om ’n paar van hulle vir [...]

Go to Top