Suurlemoen-bloubessie roomys
Die kraaie gaap hier in die Kaap. Met die kwik die laaste paar weke te dikwels aan die verkeerde kant van dertig is dinge lelik aan’t huise van Melkkos & Merlot, want sien ’n swembad die het ons nie. Dan’s daar net een genade – semi kaalbas onder die sproeier in die agterplaas. Gelukkig (miskien meer so vir my bure [...]