Kannie-flop basiese Franse meringue resep

2022-08-18T12:17:28+02:00Donderdag, 10 September 2015| Bak, Basiese resepte, Lekkerbek|Tags: |

As kind was ouma se ‘skuimpie’ blik nooit leeg nie. En sy was nie lelik oor hoeveel ek gevat het nie. Dis tog mos net eierwit en suiker. ‘Fast forward’ donkiejare later en meringue is steeds in my top drie gunstelinge vir ’n maksimum-impak/minimum-moeite poeding. Snaaks hoe eenvoudige goed mense uitermatig kan beïndruk. As dit kom by moeiteloos is daar [...]

Bruin karringmelk beskuit

2022-08-18T11:58:29+02:00Donderdag, 9 Julie 2015| Bak, Lekkerbek|Tags: |

’n Dierbare vriendin van my is so pas terug van twee weke se vakansie in Australië. Oor ’n koppie tee gesels ons oor R90 vir ’n glas wyn, spietkops wat nie nonsens vat nie en hoe daai oulike koala-bere nogal ’n klankie aan hulle het. Nie soveel as ’n leeu nie verstaan, maar tog. Maar die ding wat my oor [...]

Kannie-flop blits botterbroodjies

2022-08-16T14:56:49+02:00Vrydag, 17 April 2015| Bak, Basiese resepte, Lekkerbek|Tags: |

Baie van julle het gevra, so hier is hy – 'n kannie-flop basiese botterbroodjie resep, so eenvoudig my kat kan dit maak. Niks botter gevryf met die vingerpunte nie. Niks gemengery met houtlepels nie. Nee wat, ek gooi alles sommer in my voedselverwerker. In net tien minute is die lotjie gemeng, gerol, uitgedruk en in netjiese soldaat botterbroodjie rye op [...]

Rooiwyn pere met koffie-sjokolade sous, kits amandelroomys en amandel ‘brittle’

2022-08-18T12:00:22+02:00Woensdag, 1 April 2015| Lekkerbek|Tags: , , , |

Ek’t eintlik bedoel om iets heel anders vir hierdie week te doen. Iets wat daai goedkoop stroke Paaseiers met die malva binne sou behels. Iets haas-parmantig met my tong stewig in die kies. Maar toe kry ek ’n e-pos van die mense by Fairtrade – ’n uitnodiging om deel te neem aan hulle ‘Fairtrade Fortnight Foodie Challenge’ wat saamval met [...]

Go to Top